David Tomlinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Tomlinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Cecil MacAlister Tomlinson
Geboorte (1917-05-07)7 Mei 1917
Nasionaliteit Engels
Sterfte 24 Junie 2000 (op 83)
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1940–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Tomlinson (7 Mei 1917 – 24 Junie 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Poppins (1964), The Liquidator (1965), The Love Bug (1968), en Bedknobs and Broomsticks (1971).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1941: Name Rank and Number
  • 1945: Journey Together
  • 1948: Love in Waiting
  • 1949: Warning to Wantons
  • 1949: The Amazing Mr. Beecham
  • 1949: Helter Skelter
  • 1950: So Long at the Fair
  • 1950: The Wooden Horse
  • 1951: Calling Bulldog Drummond
  • 1951: Hotel Sahara
  • 1952: Castle in the Air
  • 1952: Made in Heaven
  • 1953: Is Your Honeymoon Really Necessary
  • 1955: All for Mary
  • 1956: Three Men in a Boat
  • 1957: The Ship Was Loaded
  • 1958: Up the Creek
  • 1958: Further Up the Creek
  • 1960: Follow That Horse!
  • 1964: Mary Poppins
  • 1965: The Liquidator
  • 1965: City in the Sea
  • 1968: The Love Bug
  • 1971: Bedknobs and Broomsticks
  • 1978: Wombling Free
  • 1980: The Fiendish Plot of Dr. Fu Manchu

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: Find the Link
  • 1957: Theatre Night

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1949: Miranda
  • 1954: All for Mary
  • 1962: Boeing-Boeing

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2001: Music Magic: The Sherman Brothers - Bedknobs and Broomsticks

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]