Deirdre O'Connell (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Deirdre O'Connell
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Deirdre O'Connell (gebore 30 Desember 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dragonfly (2002), Secondhand Lions (2003), Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2004), en What Happens in Vegas (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Lifeform
  • 2002: Dragonfly
  • 2003: Secondhand Lions
  • 2004: Eternal Sunshine of the Spotless Mind
  • 2007: American Loser
  • 2008: What Happens in Vegas
  • 2014: Gabriel
  • 2017: The Boy Downstairs

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: L.A. Doctors
  • 2016: The Path

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Kansas
  • 1996: Chasing the Dragon
  • 1996: Our Son, the Matchmaker
  • 2010: You Don't Know Jack
  • 2017: The Holdouts

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]