Del Monroe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Del Monroe
Geboortenaam Del Monroe
Geboorte (1932-04-07)7 April 1932
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 5 Junie 2009 (op 77)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1961–2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Del Monroe (7 April 1932 – 5 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Voyage to the Bottom of the Sea (1961) en in die televisiereekse Voyage to the Bottom of the Sea (1964), Mission: Impossible (1966), en The Time Tunnel (1966).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: Voyage to the Bottom of the Sea

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: Voyage to the Bottom of the Sea
  • 1966: Mission: Impossible
  • 1966: The Time Tunnel
  • 1968: Lancer

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]