Dena Dietrich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dena Dietrich
Geboortenaam Dena Dietrich
Geboorte 4 Desember 1928 (1928-12-04) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1973–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dena Dietrich (gebore 4 Desember 1928) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent History of the World: Part I (1981) en in die televisiereekse Karen (1975), The Golden Girls (1985), en Philly (2001).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1979: On the Air Live with Captain Midnight
  • 1980: Horizons
  • 1981: History of the World: Part I
  • 1983: Horizons

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: General Electric Carousel of Progress
  • 1973: Adam's Rib
  • 1975: Karen
  • 1976: The Practice
  • 1979: The Ropers
  • 1979: Turnabout
  • 1980: The Righteous Apples
  • 1985: The Golden Girls
  • 2001: Philly

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1982: Scamps
  • 1985: The O'Briens

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1986: Daniel and the Lion's Den

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]