Kardinaalspeg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dendropicos fuscescens)
Jump to navigation Jump to search

Kardinaalspeg
Cardinalwoodpecker.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. fuscescens
Binomiale naam
Dendropicos fuscescens
(Vieillot, 1818)

Die kardinaalspeg (Dendropicos fuscescens) is 'n algemene standvoël in die meeste habitats, van woudrand tot droë doringveld. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 20 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal woodpecker.

Mannetjie in 'n boom.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Dendropicos fuscescens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.