Denis O'Hare
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Denis O'Hare | |
Geboortenaam | Denis Patrick Seamus O'Hare[1] |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Denis O'Hare (gebore 17 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Milk (2008), The Proposal (2009), en Dallas Buyers Club (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Garden State
- 2008: Milk
- 2009: The Proposal
- 2009: An Englishman in New York
- 2013: Dallas Buyers Club
- 2013: C.O.G.
- 2014: The Pyramid
- 2018: Stano
- 2018: Lizzie
- 2018: The Parting Glass
- 2018: Danger One
- 2019: Swallow
- Untitled Chris Morris Project
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Dolley Madison
- 2011: American Horror Story
- 2017: The Accidental Wolf
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Edgar Allan Poe: Buried Alive
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Out of the Shadows: Meet the House Ghosts
- 2014: American Horror Story: Zombie Halloween
- 2015: Getting Freaky: A Peek Inside the Tent
- 2015: American Horror Story: Freak Show, Two Heads Are Better Than One
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The Pluck of the Irish" (in Engels). Theatermania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2017.