Deon van der Merwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Deon van der Merwe
Beroep(e)Musikant
Instrument(e)Kitaar
EtiketteSELECT, FANTASIA
Portal.svg Musiekportaal

Deon van der Merwe is 'n Suid-Afrikaanse kitaarspeler. In 2009 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse tradisionele album vir Kitaarjolyt.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Kitaar Romanz, FANTASIA
  • Treffers Van Die "Shadows", 2008 FANTASIA
  • Kitaarjolyt: ´n Huldeblyk aan Ricardo Bornman, 2008 FANTASIA
  • Geliefde Kitaartreffers, FANTASIA
  • Country Kitaar Treffers, 2007 FANTASIA
  • se Kitaarklanke "LIVE" DVD, FANTASIA
  • Kitaar, FANTASIA
  • Kitaar Boogie, SELECT
  • Gospel Guitar Vol 3, FANTASIA
  • Gospel Guitar Vol 2, SELECT
  • Gospel Guitar,SELECT/FANTASIA
  • Vannemerwe se Boerekitaar Tikkel Tokkel, SELECT
  • Crying Guitar Vol 4, FANTASIA
  • Die "Shadows" se grootste treffers, FANTASIA

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 15th SA Music Award Winners – 2009, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]