Deuterium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Deuterium 
Hydrogen-2.svg
 
Protone
Neutrone
Kernspin

Status

Status stabiel 
Aanwesigheid 0,0115%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte 6,671 fm  
inkoh. lengte 4,04 fm  
koh. deursnee 5,592 barn  
inkoh. deursnee 2,05 barn  
absorpsiedeurnee[1] 0,000519 barn  

Navigasie

11H
10n 21H 32He
31H 42He
Lys van isotope

Deuterium is 'n isotoop van waterstof. Sy atoomkern word deuteron genoem en bevat 2 nukleone – 1 proton en 1 neutron. Dit word ook soos volg geskryf: 21H of slegs 2H.

Die isotoop is stabiel maar nie volop nie. Natuurlike waterstof bevat net 0,0115% deuterium.

Deuterium het sy eie chemiese simbool D en suiwer deuteriumgas word as D2 geskryf.

KMR[wysig | wysig bron]

Stowwe waarin waterstof deur deuterium vervang is word gedeutereerde stowwe genoem. Gedeutereerde oplosmidels soos deutero-chloroform CDCl3 word in die organiese chemie aangewend om die proton-kernspinresonansie van opgeloste stowwe te bestudeer.[2]Die kernspin van deuterium is 1 pleks van ½ en dit gee aan die isotoop baie anderse resonansie-eienskappe.

Kyk ook[wysig | wysig bron]

Waterstof, Protium (11H)
Tritium (31H).

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
  2. Deuterium: Discovery and Applications in Organic Chemistry Jaemoon Yang Elsevier, 2016, ISBN 0-12-811041-4, ISBN 978-0-12-811041-6