Dick O'Neill
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dick O'Neill | |
Geboortenaam | Richard Francis O'Neill |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1928 |
Sterfte | 17 November 1998 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Gillian O'Neil, Caitlin O'Neill, Meghan O'Neill |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dick O'Neill (29 Augustus 1928 – 17 November 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974), The Jerk (1979), en Wolfen (1981), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: Capture That Capsule
- 1972: Hail
- 1974: The Taking of Pelham One Two Three
- 1979: The Jerk
- 1981: Wolfen
- 1989: She's Out of Control
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1959: Brenner
- 1975: Barney Miller
- 1977: Rosetti and Ryan
- 1977: Hollywood High
- 1978: Kaz
- 1984: Empire
- 1986: Better Days
- 1989: Father Dowling Mysteries
- 1989: Top of the Hill
- 1991: Dark Justice
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: The Living End
- 1975: The UFO Incident
- 1975: The Supercops
- 1976: Woman of the Year
- 1980: The Ghosts of Buxley Hall
- 1982: Family in Blue
- 1985: Chiller
- 1988: The Diamond Trap
- 1995: The Unspoken Truth