Die Doon Skool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die Doon Skool
The Doon School.jpg
Leuse Knowledge our Light
Hoof Peter McLaughlin
Stigter S.R. Das
Personeel 60
Leerlinge c. 500
Adres The Mall
Dehradun
Vlag van Indië Indië
Kleure          
Skoolkoerant The Doon School Weekly
Webblad www.doonschool.com
Klaskamers van Doon

Die Doon Skool is 'n privaat kosskool vir seuns in Dehradun, Uttarakhand, Indië. Die skool is in 1935 gestig deur Satish Ranjan Das. Die eerste skoolhoof was Arthur E. Foot, 'n voormalige onderwyser van Eton Kollege. Dit het baie bekende politici, joernaliste, skrywers opgelewer. Die bekendste is die Eerste Minister van Indië, Rajiv Gandhi.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]