Die verhaal van Racheltjie de Beer (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gnome globe current event.svg Die artikel of hierdie afdeling beskryf iets wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting mag spekulatief wees en is onderhewig aan nuwe verwikkelings.
Racheltjie de Beer
Regisseur Brett Michael Innes
Uitgereik 2013[1]
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans, Engels

Racheltjie de Beer is 'n beplande Afrikaanse en Engelse rolprent wat in 2013 vrygestel gaan word. Die regisseur gaan Brett Michael Innes wees.[2]

Die Van Reenenspas in KwaZulu-Natal is een van die plekke waar tonele geskiet sal word.

Storie[wysig | wysig bron]

Die rolprent sal die aangrypende verhaal vertel van die jong Afrikaner-meisie, Racheltjie de Beer in die Voortrekker-era wat een koue winternag haar lewe gegee het om haar boetie te red.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Pople, Laetitia (26 November 2011). "Fliek kom oor Racheltjie de Beer" (html). Die Burger. Verkry op 28 November 2011. 
  2. Maritz, Salomé (28 November 2011). "Racheltjie de Beer-verhaal gou 'n fliek" (html). Beeld. Verkry op 28 November 2011.