Dik-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dik-ghieliemientjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. afrohamiltoni
Binomiale naam
Barbus afrohamiltoni
Crass, 1960

Die Dik-ghieliemientjie (Barbus afrohamiltoni) is 'n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Zambezirivier tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as Plump barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is silwerkleurig, het 'n groot bek met twee pare baarde om en word tot 175 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in stil water soos in panne en groot poele. Hulle vreet insekte. Die vis word gebruik as aas vir die vang van Tiervis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]