Dilys Watling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dilys Watling
Geboorte 5 Mei 1943 (1943-05-05) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1962–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dilys Watling (gebore 5 Mei 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Two Left Feet (1965) en Theatre of Death (1967), en in die televisiereekse Coronation Street (1960) en Paul Temple (1969).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1963: Calculated Risk
  • 1965: Two Left Feet
  • 1967: Theatre of Death

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: Coronation Street
  • 1964: Scott On...
  • 1967: Twice a Fortnight
  • 1967: Joe & Co
  • 1967: Whistle Stop
  • 1969: Paul Temple

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1971: Sykes: With the Lid Off

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]