Dina
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dina is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong, maar beteken ook:
- Dina (voornaam), vroulike voornaam
- Dina – "Meine Geschichte", 'n Noorweegse film uit die jaar 2002
- Dina Stad, 'n stad in die provinsie Punjab in Pakistan
Bekende naamdraers
[wysig | wysig bron]- Dina (Bybel), dogter van die Bybelse aartsvader Jakob
- Dina (sanger, Noorweë) (* 1985), Noorweegse popsangeres
- Dina (sanger, Portugal) (* 1956), Portugese popsangeres
- Mirabela Dina (* 1976), Roemeense pianis
Afkorting
[wysig | wysig bron]DINA is 'n afkorting vir:
- Diesel Nacional SA, 'n Mexikaanse vervaardiger van kommersiële voertuie
- Diisononyladipat, chemiese verbinding
- Dirección Nacional de Inteligencia, voormalige Chileense geheime polisie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Diena
- Dyna
- Düna