Gaan na inhoud

Diospyros inhacaensis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kusjakkalsbessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie:
D. inhacaensis
Binomiale naam
Diospyros inhacaensis
F.White, (1962)

Die kusjakkalsbessie (Diospyros inhacaensis) is 'n boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal en suidelike Mosambiek. Die plant het 'n voorkomsgebied van 9692 km² en groei in die kusgordel.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]