Horingpeultjieboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Diplorhynchus condylocarpon)
Jump to navigation Jump to search

Horingpeultjieboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. condylocarpon
Binomiale naam
Diplorhynchus condylocarpon
(Müll.Arg.) Pichon, 1948

Die Horingpeultjieboom (Diplorhynchus condylocarpon) is 'n klein boom wat voorkom in die noordelike bosveld van Suid-Afrika. Dit kom ook feitlik regdeur Zimbabwe voor en weswaarts deur die noorde van Botswana en die Caprivi asook die noorde van Namibië.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]