Dirceu José Guimarães

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dirceu
US Avellino 1986-87 - Walter Schachner e Dirceu.jpg
Walter Schachner en Dirceu met Avellino tydens die 1986–87-seisoen
Persoonlike inligting
GeboortenaamDirceu José Guimarães
Gebore(1952-06-15)15 Junie 1952
GeboorteplekCuritiba, Brasilië
Oorlede15 September 1995 (op 43)
Plek oorledeRio de Janeiro, Brasilië
Lengte1,72 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1970–1972Coritiba26(1)
1973–1976Botafogo52(9)
1976Fluminense22(2)
1977–1978Vasco da Gama25(2)
1978–1979América45(2)
1979–1982Atlético Madrid84(18)
1982–1983Verona29(2)
1983–1984Napoli30(5)
1984–1985Ascoli27(5)
1985–1986Como25(2)
1986–1987Avellino23(6)
1988Vasco da Gama??(?)
1988Miami Sharks17(5)
1989–1991Ebolitana39(14)
1991Harvey Bologna (futsal)20(8)
1992Benevento11(4)
1992–1993Giampaoli Ancona (futsal)??(?)
1995Atlético Yucatán??(?)
Nasionale span
1973–1986Brasilië44(7)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Dirceu José Guimarães (Portugees: [dʒiʁˈsew]; 15 Junie 1952, Curitiba15 September 1995, Rio de Janeiro), beter bekend as Dirceu, was 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Coritiba, Botafogo, Fluminense, Vasco da Gama, Club América (Meksiko), Atlético de Madrid (Spanje), Hellas Verona (Italië), Napoli (Italië), Ascoli (Italië), Como (Italië), Avellino (Italië), Vasco da Gama, Miami Sharks (VSA), Bangu, Harvey Bologna (Italië), ASCD Ebolitana 1925 (Italië), Benevento Calcio (Italië), Giampaoli Ancona (Italië), Ankaragücü (Turkye) en Atlético Yucatán (Meksiko) gespeel.

Erelys[wysig | wysig bron]

Coritiba[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Paraná:
1971 en 1972

Fluminense[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Rio de Janeiro
1976

Vasco da Gama[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Rio de Janeiro:
1977 en 1988

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]