Disa cedarbergensis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Disa cedarbergensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
D. cedarbergensis
Binomiale naam
Disa cedarbergensis
H.P.Linder

Disa cedarbergensis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Sederberg voor. Een plant is gekry op Sneeukop in die Sederberg in 1987, twee jaar na 'n vuur. Daar was aanvanklik gedink dat die plant net blom nadat die habitat gebrand het en dat nog plante gevind sal word na verdere brande, maar dit het nie gebeur nie. Die plant is sedertdien nog nie weer gesien nie en word beskou as 'n natuurlike rare plant.

Bronne[wysig | wysig bron]