Disa cernua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Disa cernua
Disa cernua (as Disa prasinata) - Bot. Reg. 3 pl. 210 (1817).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
D. cernua
Binomiale naam
Disa cernua
(Thunb.) Sw.
Sinonieme
  • Disa physodes Thunb.
  • Disa prasinata Ker Gawl.
  • Monadenia cernua (Thunb.) T.Durand & Schinz
  • Monadenia inflata Sond.
  • Monadenia prasinata (Ker Gawl.) Lindl.
  • Satyrium cernuum Thunb.

Disa cernua is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is inheems aan Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van die Kaapse Skiereiland tot by Humansdorp. Daar is nege sub populasies en die plant het habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus, gewasverbouing, indringerplante en 'n gebrek aan vuur. Die plant benodig vuur om te kan blom. Die enigste gesonde sub populasies is by Kaappunt, Bettiesbaai en Groot Hagelkraal. Slegs die populasie by Kaappunt is beskermde gebied.

Bronne[wysig | wysig bron]