Dlouhé stráně-hidrokragstasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dlouhé stráně-hidrokragstasie
Dlouhe Strane turbinovy sal.jpg
Pomp-opgaarskema
Datum van stigting of ontstaan1978Wysig
Vernoem naDlouhé stráněWysig
LandTsjeggiëWysig
Geleë in administratiewe eenheidLoučná nad DesnouWysig
BergreeksHrubý JeseníkWysig
Geografiese ligging50°5′6″N 17°10′44″EWysig
OperateurČEZ GroepWysig
Verbind metKrasíkov–Dlouhé Stráně kraglynWysig

Dlouhé stráně-hidrokragstasie is 'n groot pompopgaarskema in die Tsjeggiese Republiek, geleë op die Desná-rivier. Dit het 2 turbines met 'n nominale krag van 325 megawatts elk,[1] met 'n totale kapasiteit van 650 megawatts. Die verhewe reservoir is geleë op die Dlouhé Stráně berg, 1 350 meter (4 430 vt) bo seevlak en die kopturbines is 510 meter (1 670 vt). Dit het die grootste omkeer-water-turbine in Europa.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]