Pienkblompeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dombeya burgessia)
Jump to navigation Jump to search

Pienkblompeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
D. burgessia
Binomiale naam
Dombeya burgessia
?

Die Pienkblompeer (Dombeya burgessia) is 'n boom wat noord van Oos-Londen, onder die platorand, noordwaarts verby die Lebomboberge en ook in die middel tot die noordooste van Zimbabwe voorkom. Die boom se blare is groot, fluweelagtig en byna rond.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]