Donkerskaamooghaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Donker skaamooghaai
Haploblepharus pictus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. pictus
Binomiale naam
Haploblepharus pictus
Haploblepharus pictus distmap.png
Verspreiding van die Donker skaamooghaai[2]
Sinonieme

Scyllium pictum Müller & Henle, 1838

Die Donker skaamooghaai (Haploblepharus pictus) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Luderitz tot by Oos-Londen. In Engels staan die haai bekend as die Dark shyshark.

Die haai is oranje-bruin met verskeie donker vlekke met ligter kolle op. Groot volwasse haaie is hoofsaaklik bruin met dowwe vlekke op die rug. Die haai lyk baie soos die Pofadder-skaamooghaai maar die snoet is breër en stomper en die kop is meer plat.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Human, B. (2009). "Haploblepharus pictus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. (en) Compagno, L.J.V., M. Dando and S. Fowler (2005). Sharks of the World. Princeton University Press. pp. 235–236. ISBN 978-0-691-12072-0.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]