Donkerspikkelrug

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Donkerspikkelrug
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pseudochromidae
Subfamilie: Pseudochrominae
Genus: Pseudochromis
Spesie: P. melas
Binomiale naam
Pseudochromis melas
Lubbock, 1977

Die Donkerspikkelrug (Pseudochromis melas) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Dark dottyback.

Identfikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word slegs 9 cm lank en kom in twee kleur variasies voor. Die eerste variasie is waar die vis se lyf donkerblou is terwyl by die tweede variasie is die kop en rug donkerblou terwyl die sye liggeel is met 'n geel stertvin. Die vis het 'n lang lyf met 'n blou kol met 'n geel rant op die boonste kant van die kieue deksel.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe, veral waar daar 'n mengsel van sand en rots is, in water wat 25 tot 40m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers en dwaal nooit ver van hulle skuiling weg nie. Hulle vreet soöplankton en klein ongewerweldes. Die spesie is raar.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]