Donnalee Roberts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Donnalee Roberts
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donnalee Roberts is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.

Sy het opgetree in die sepies: 7de Laan en Egoli, en in die flieks: Klein Karoo, Pad na jou hart, Ballade vir 'n Enkeling en Vir Altyd.

Filmografie[wysig | wysig bron]

As akteur: