Doringkaroo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Doringkaroo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. spinescens
Binomiale naam
Pentzia spinescens
Less.
Sinonieme
  • Pentzia macrocephala Dinter ex Merxm. & Eberle

Doringkaroo[1] of skaapbossie[2] (Pentzia spinescens Less.) is 'n struikie wat aan Suid-Afrika inheems is en voorkom in die Vrystaat, Noord-Kaap en Wes-Kaap. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys.[3] Dit word ook in die Sperrgebiet van Namibië aangetref.[4]

Dit is 'n stywe struikie waarvan die ou twygies tot dorings verhard. Die blare is 4 -8 mm lank.[5] Dit kry geel blommetjies. [6] Hierdie dwergstruikie is in die droë Karoo saam met doringkapok die volopste, veral in gebiede wat oorbewei word.[7]

Landbou[wysig | wysig bron]

Dit is van die plante wat aan skaapvleis uit die Karoo sy smaak verleen.[2]

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[8] 4 4.8 2.3


Verwysings[wysig | wysig bron]