Douw Gerbrandts Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Douw Gerbrandts Steyn (10 Julie 1631 - April 1700) is die groot stamvader van die Steyn's in Suid-Afrika. Hy het omstreeks in 1669 na die Kaap gekom vanaf Leeuwarden, Friesland. Sy voorname was moontlik Douwe Gerbens. Hy trou op 19 Augustus 1685 met 'n slavin, Maria Lozee. Hy het 'n stiefseun gehad genaamd Jacobus Steyn. Jacobus is die biologiese stamvader van die Steyn-familie in Suid-Afrika.

Bronne[wysig | wysig bron]