Wildeappelkoos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dovyalis zeyheri)
Jump to navigation Jump to search

Wildeappelkoos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. zeyheri
Binomiale naam
Dovyalis zeyheri
?

Die Wildeappelkoos (Dovyalis zeyheri) is 'n klein boompie en kom voor in bosveld, dikwels tussen rotse vanaf Knysna noordwaarts onder die platorand tot by die Limpoporivier en hiervandaan weswaarts tot by Mahikeng. Dit kom ook in die sentrale en oostelike deel van Zimbabwe voor. Ander name hiervoor is umNyazuma in Zoeloe, umQokokolo in Xhosa en morethema in Noord-Sotho.

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]