Drakensbergbroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Drakensbergbroodboom
Nasionale nommer: 5
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. ghellinckii
Binomiale naam
Encephalartos ghellinckii
Lem.

Die Drakensbergbroodboom (Encephalartos ghellinckii) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap waar dit voorkom op die Drakensberg. Daar is twee variante van die plant: die groter weergawe wat op 1 100–1 800 m in die Drakensberg voorkom en die dwergweergawe wat op laer hoogtes voorkom naby die Umkomaasrivier en die noorde van die Oos-Kaap. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 5.[1] In Engels staan die broodboom as die Drakensberg cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]