Dreadnoughtus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dreadnoughtus
Tydperk: Laat Kryt 75 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorder:
(klade):
Genus:
Dreadnoughtus

(Lacovara et al., 2014)
Tipe-spesie
Dreadnoughtus schrani
Dreadnoughtus
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Suborde: Sauropodomorpha
Klade: Titanosauria
Genus: Dreadnoughtus
(Lacovara et al., 2014)

Dreadnoughtus (genoem na ’n soort oorlogskip, Dreadnought, wat "vrees niks" beteken) is ’n genus reusagtige Titanosauria-dinosourus uit die Laat Kryt van 84–66 miljoen jaar gelede wat in Argentinië ontdek is. Dit is een van die grootste bekende landgewerweldes met die grootste massa van enige landdier wat met redelike sekerheid bereken kan word[1] met behulp van ledemate se beenmates.[2][3]

Die tipe-spesie is Dreadnoughtus schrani. Dit is die volledigste reusagtige Titanosauria wat nog ontdek is.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]