Bosysterpruim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Drypetes gerrardii)
Jump to navigation Jump to search

Bosysterpruim
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. gerrardii
Binomiale naam
Drypetes gerrardii
(Harv.) Hutch., 1920

Die Bosysterpruim (Drypetes gerrardii) is 'n klein tot groot boom wat algemeen noordwaarts vanaf Port St. Johns voorkom. Dit kom in woude voor. Die stam is gegroef met stutwortels aan die basis van die stam.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]