Dubbelkol-koninginvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dubbelkol-koninginvis
Scomberoides lysan by NPS.jpg
Scomberoides lysan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. lysan
Binomiale naam
Scomberoides lysan
Forsskål, 1775

Die Dubbelkol-koninginvis (Scomberoides lysan) is 'n vis wat noord van Durban voorkom. Groot skole van die onvolwasse vissies kom in die starndmere in die noorde van KwaZulu-Natal voor. Die vis lyk baie soos die Talang-koninginvis. In Engels staan die vis bekend as die Doublespotted queenfish.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]