Duinbroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Duinbroodboom
Nasionale nommer: 3.2
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. arenarius
Binomiale naam
Encephalartos arenarius
R.A.Dyer

Die Duinbroodboom (Encephalartos arenarius) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap en kom in die duinewoudgebied by Alexandria voor. Die boom is normaalweg groen van kleur maar daar is ook 'n rare blou weergawe. Die boom groei in skadu areas. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 3.2.[1] In Engels staan die broodboom as die Alexandria cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]