Dunbekmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dunbekmeeu
Dunbekmeeu in Senegal.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Chroicocephalus
Spesie: C. genei
Binomiale naam
Chroicocephalus genei
(Brème, 1839)
Sinonieme

Larus genei

Die Dunbekmeeu (Chroicocephalus genei) is 'n seldsame voël en slegs nog net eenkeer opgeteken in Suid-Afrika. Die voël oorwinter in noordoos Afrika. Die voël is 38 – 44 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 1.05 m. In Engels staan die voël bekend as die Slender-billed Gull.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chroicocephalus genei

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]