Durnford Point-vuurtoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Durnford Pointvuurtoring)
Jump to navigation Jump to search

Die Durnford Point-vuurtoring is 'n 12 m (39 voet) hoë, ronde betontoring met 'n galery en 'n aangrensende betongebou vir toerusting. Dit staan 25 km suidwes van Richardsbaai.[1] Die toring is wit geverf en het 'n fokale vlak van 56 m (184 voet).[2]

Die huidige betontoring het die oorspronklike tralietoring vervang wat in 1916 deur H.C. Cooper opgerig is.[3] Die oorspronklike tralietoring staan steeds, maar is baie verroes.[4]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Koördinate: 28°55′00″S 31°55′30″O / 28.91667°S 31.92500°O / -28.91667; 31.92500


Vlag van Suid-Afrika

Vuurtorings van Suid-Afrika

Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks