Dustin Milligan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dustin Milligan
DustinMilliganCropped.jpg
Gebore
Dustin Wallace Milligan

28 Julie 1985 (1985-07-28) (35 jaar oud)
NasionaliteitKanadees
BeroepAkteur, skrywer, en vervaardiger
Jare aktief2004–nou

Dustin Milligan (gebore 28 Julie 1985) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Extract (2009) en Me Him Her (2015), en in die televisiereekse Schitt's Creek (2015) en Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Extract
  • 2010: Gunless
  • 2010: Repeaters
  • 2011: Shark Night 3D
  • 2011: Sisters & Brothers
  • 2011: Wannabe Macks
  • 2013: Ferocious
  • 2013: The Legend of Sarila
  • 2014: Primary
  • 2014: Sequoia
  • 2014: Bad City
  • 2015: Me Him Her
  • 2015: Demonic

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Runaway
  • 2015: Schitt's Creek
  • 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Eight Days to Live
  • 2010: Shooting Gunless
  • 2012: Love at the Christmas Table

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: The Butterfly Effect 2
  • 2013: Demi Lovato: Made in the USA (Behind the Scenes)
  • 2013: Demi Lovato: Made in the USA
  • 2014: The Slap

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]