Dusty Anderson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dusty Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruth Edwin Anderson
Geboorte 17 Desember 1918 (1918-12-17) (100 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1944–1951
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dusty Anderson (gebore 17 Desember 1918) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cover Girl (1944), A Thousand and One Nights (1945), The Phantom Thief (1946), en The Gentleman Misbehaves (1946).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1944: Cover Girl
  • 1945: A Thousand and One Nights
  • 1945: The Crime Doctor's Warning
  • 1946: The Phantom Thief
  • 1946: The Gentleman Misbehaves
  • 1946: Singing on the Trail

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]