eF-eL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
éF-éL
Genre(s) Afrikaanse Rock
Aktiewe jare 2005 - 2011
Uitgewer(s) BOWLINE
Webwerf http://www.ef-el.co.za/
Lede Fritz Bucker
Naas van Jaarsveld
Louw Lensley
Hugo Brand
Gewese lede Jurian Bezuidenhout
Portal.svg Musiekportaal

éF-éL was 'n Afrikaanse rock-groep. Die groep se naam is afgelei van die naam van hulle vorige Engelse musiekgroep, Finally Legalised. Die vorige naam is verkort tot F.L en het toe later éF-éL geword. Hulle is in 2006 as wenner van die Jip Rockspaaider-kompetisie aangewys.

Groeplede[wysig | wysig bron]

  • Fritz Bucker (sang en elektriese kitaar)
  • Naas van Jaarsveld (agtergrondsanger en hoofkitaar)
  • Louw Lensley (agtergrond en baskitaar)
  • Jurian Bezuidenhout (tromme). 2005-2008
  • Hugo Brand (agtergrond - sanger en tromme) 2008-2011

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Net Om Die Geraas In Te Asem, 2008
    1. Net Om Die Geraas In Te Asem
    2. My Gedig
    3. Die Idee Van
    4. Vir Wat Dit Werd Is
    5. M.A.W.
    6. Sindikaat
    7. Veilig
    8. Onbreekbare Ruite
    9. Bedreig
    10. Sigaret
    11. Lafaard
    12. Die Here Weet
    13. Sing My Net Aan Die Slaap
  • Veiligheid Eerste EP, 2007[1]
    1. Kind Nie
    2. Beter Boodskappe
    3. Buite Beheer
    4. Elegie
    5. Die Verlee
    6. Formule
    7. Plek Van Onhuil

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 25 April 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]