Ed Hinton (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ed Hinton
Gebore(1927-03-26)26 Maart 1927
Sterf12 Oktober 1958 (op 31)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
KindersDaryn Hinton

Ed Hinton (26 Maart 1927 – 12 Oktober 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente While the City Sleeps (1956), Walk the Proud Land (1956), en The Dalton Girls (1957), en in die televisiereeks Captain Midnight (1954).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: While the City Sleeps
  • 1956: Walk the Proud Land
  • 1957: The Dalton Girls

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1953: I Led 3 Lives
  • 1954: Captain Midnight
  • 1956: Circus Boy

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]