Eddi Reader

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eddi Reader
Eddi Reader2.jpg
Eddi Reader tydens die National Folk Festival in Canberra, Australië in 2008
GeboortenaamSadenia Reader
Geboorte29 Augustus 1959 (1959-08-29) (59 jaar oud)
Glasgow, Skotland, Verenigde Koninkryk
Beroep(e)Sangeres
Liedjieskryfster
Musikant
Musiekvervaardiger
Genre(s)Popmusiek
Folkmusiek
Jazzmusiek
Instrument(e)Stem, akoestiese kitaar, konsertina, harmonika, klavier, ukulele
Aktiewe jare1984 tot hede
EtiketteRCA
Blanco y Negro
Rough Trade
Compass
Webwerfeddireader.co.uk
AssosiasiesFairground Attraction, The Waterboys
Portal.svg Musiekportaal

Sadenia "Eddi" Reader MBE (* 29 Augustus 1959) is 'n Skotse sangeres en liedjieskryfster wat - naas haar assosiasie met Fairground Attraction - sukses gevier het met haar langdurige sololoopbaan. Haar werk is met drie BRIT Awards bekroon, terwyl haar enkelsnitte en langspelers topposisies in trefferlyste behaal het.

In 2003 het sy 'n album vrygestel met getoonsette werke van Skotland se nasionale digter, Robert Burns.