Edward Hogg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Edward Hogg
Gebore
Edward George Hogg

26 Januarie 1979 (1979-01-26) (41 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAkteur
Jare aktief2002–nou

'Edward Hogg (gebore 26 Januarie 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nicholas Nickleby (2002), White Lightnin (2009), Anonymous (2011), en Jupiter Ascending (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2002: Nicholas Nickleby
  • 2009: White Lightnin'
  • 2009: Bunny and the Bull
  • 2010: Ollie Kepler's Expanding Purple World
  • 2011: Anonymous
  • 2011: Isle of Dogs
  • 2012: The Comedian
  • 2012: Imagine
  • 2015: Jupiter Ascending
  • 2018: A Good Woman Is Hard to Find
  • 2018: Scarborough

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Celeb
  • 2017: Taboo

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Dive to Bermuda Triangle

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]