Eerste Piramide
Voorkoms
Die Eerste Piramide is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 069 m bo seespieël.