Efficient Groep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Efficient Groep
Tipe: Finansiële Diensteverskaffer
Gestig: 2002
Hoofkwartiere: Dely-weg, 81
Hazelwood
Pretoria
Gauteng
Suid-Afrika
0081

Die Efficient Groep is 'n finansiële diensteverskaffer. Efficient was gestig in 2002 en is sedert 2009 op die JSE-Beperk genoteer.