Eghard van der Hoven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eghard van der Hoven
Geboorte 22 April 1922
Nasionaliteit Suid-Afrika
Sterfte 13 September 2006 (op 84)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eghard van der Hoven (*22 April 1922 - †9 September 2006) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en voormalige hoof van Truk.

In 1984 ontvang Van der Hoven die Erepenning vir Toneelbevordering van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns terwyl Wilna Snyman in dieselfde jaar die Erepenning vir Verhoogkuns ontvang. Hy het in 1998 'n kanseliersmedalje van die Universiteit van Pretoria ontvang vir sy besondere bydrae tot die totstandkoming van die dramadepartement aan die universiteit asook sy bydrae as een van die grondleggers van die Suid-Afrikaanse toneel, as uitmuntende teateradministrateur, gesaghebbende teoretikus, kritikus en akteur van formaat.[1]

Van der Hoven was met die aktrise Tilana Hanekom getroud. Hulle het twee kinders gehad. Hy is op 13 September 2006 op 84-jarige ouderdom in sy slaap oorlede.[2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]