Egon Eiermann

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stamp Germany 2004 MiNr2421 Egon Eiermann.jpg

Egon Eiermann

Duitse argitek en meubelontwerper


Gebore
29 September 1904
in Neuendorf, Duitse Keiserryk


Oorlede
19 Julie 1970 (op 65)
in Baden-Baden, Duitsland


Skool
Modernistiese argitektuur


Beduidende projekte

Bundesarchiv B 145 Bild-P060400, Berlin, Kaiser-Wilhelm-Gedächtnis Kirche und Kurfürstendamm.jpg
Keiser Wilhelm-herdenkingskerk, Berlyn


Embassy of Germany, Washington.jpg
Duitse ambassade in Washington, DC, VSA


Toekennings en pryse
Großer Preis des Bundes Deutscher Architekten (BDA) (Duitsland) in 1968


Lid van die orde Pour le Mérite vir wetenskap en kuns van die Federale Republiek van Duitsland in 1970

Egon Eiermann (* 29 September 1904 in Neuendorf, tans 'n stadsdeel van Potsdam-Babelsberg; † 19 Julie 1970 in Baden-Baden; volledige naam: Egon Fritz Wilhelm Eiermann) was 'n Duitse argitek, meubelontwerper en universiteitsdosent. Hy word as een van die belangrikste verteenwoordigers van naoorlogse modernistiese argitektuur in Duitsland beskou.[1][2] Eiermann het vanaf 1947 tot sy afsterwe in 1970 'n leerstoel in argitektuur op professorale vlak aan die Technische Hochschule Karlsruhe beklee.

Verwysings[wysig | wysig bron]