Eileen Ryan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eileen Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Oktober 1928 (1928-10-16) (90 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Michael Penn
Sean Penn
Chris Penn
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eileen Ryan (gebore 16 Oktober 1928) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Parenthood (1989), Benny & Joon (1993), Eight Legged Freaks (2002), en Feast (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Parenthood
  • 1993: Benny & Joon
  • 1999: Anywhere But Here
  • 2002: Eight Legged Freaks
  • 2005: Feast

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Til My Voice Is Gone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]