Essenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ekebergia capensis)
Jump to navigation Jump to search

Essenhout
Ekebergia capensis.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. capensis
Binomiale naam
Ekebergia capensis
Sparrm.
Sinonieme
  • E. rueppelliana
  • E. meyeri
  • E.buchananii

Essenhout (Ekebergia capensis) is 'n boom wat voorkom in Suid-Afrika se kus- en bergwoude vanaf Knysna tot by KwaZulu-Natal en ook in Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan die boom bekend as die Cape Ash. Die boom word baie groot en die blare is groot, saamgesteld en groen. Elkeen bestaan uit drie tot vyf pare blaartjies en 'n enkele eindblaar. Die vrug is ongeveer 1.5 cm in deurnsee en bevat tot vier sade.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]