Elandsrivier (Gauteng)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in die Gauteng vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Elandsrivier
'n Waterval in die ravyn te Little Eden
'n Waterval in die ravyn te Little Eden
Stroomgebied Gauteng, Suid-Afrika
Monding-hoogte 1252 m
Ligging van Elandsrivier op 'n kaart (Gauteng)
Elandsrivier
Elandsrivier
Koördinate: 25°32′37″S 28°34′09″O / 25.54361°S 28.56917°O / -25.54361; 28.56917Koördinate: 25°32′37″S 28°34′09″O / 25.54361°S 28.56917°O / -25.54361; 28.56917

Die Elandsrivier vloei in oostelike Gauteng, Suid-Afrika, en vorm noord van Cullinan 'n linkersytak van 'n rivier wat insgelyk as Elandsrivier bekend staan. Albei Elandsriviere loop noord van Cullinan deur imposante klowe wat diep in die bankenveld inkerwe, eersgenoemde te Little Eden, en die tweede by Muningi Gorge. Die onderhawige Elandsrivier ontspring in die hoëveld, in die randjies oos van Kleinfontein-Afrikanerkultuurdorp, en vloei dan verby die Willem Prinsloo-museum noordooswaarts.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

25°48′08″S 28°31′08″O / 25.80222°S 28.51889°O / -25.80222; 28.51889

Monding[wysig | wysig bron]

25°32′00″S 28°34′00″O / 25.53333°S 28.56667°O / -25.53333; 28.56667

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]