Gaan na inhoud

Elisabeth Moss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Elisabeth Moss
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elisabeth Singleton Moss
Geboorte 24 Julie 1982 (1982-07-24) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elisabeth Moss (gebore 24 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girl, Interrupted (1999), The One I Love (2014), en Queen of Earth (2015), en in die televisiereeks The Handmaid's Tale (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1995: Separate Lives
  • 1999: Girl, Interrupted
  • 2003: Temptation
  • 2003: Virgin
  • 2005: Bittersweet Place
  • 2008: New Orleans, Mon Amour
  • 2008: El camino
  • 2009: Did You Hear About the Morgans?
  • 2010: Get Him to the Greek
  • 2010: A Buddy Story
  • 2011: Smoking/Non-Smoking
  • 2014: The One I Love
  • 2014: Listen Up Philip
  • 2015: Queen of Earth
  • 2015: Meadowland
  • 2015: Truth
  • 2016: Chuck
  • 2016: The Free World
  • 2017: Mad to Be Normal
  • 2017: The Square
  • 2018: The Seagull
  • 2018: Light of My Life
  • 2018: Her Smell
  • 2019: The Kitchen
  • 2019: Us
  • A Letter from Rose Kennedy
  • Call Jane
  • Shirley

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2007: Mad Men
  • 2013: Top of the Lake
  • 2017: The Handmaid's Tale

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1992: Midnight's Child
  • 1995: Escape to Witch Mountain
  • 2001: Spirit
  • 2004: The Independent Spirit Awards Nomination Show

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2007: The Attic
  • 2011: Green Lantern: Emerald Knights
  • 2013: The Hollywood Reporter Emmy Roundtable

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]