Elliot M. See, Jr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elliot See
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Elliot See in 1964

Geboortenaam Elliot McKay See Jr.
Gebore (1927-07-23)23 Julie 1927
Dallas, Texas
Oorlede 28 Februarie 1966 (op 38)
St. Louis, Missouri
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte vlootvlieënier, toetsvlieënier, ingenieur

Elliot McKay See Jr. (23 Julie 1927 – 28 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse ingenieur, Amerikaanse Vlootvlieënier, toetsvlieënier en NASA-ruimtevaarder. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 2-inname. Hy was gekies as die hoofvlieënier van Gemini 9, wat sy eerste vlug sou gewees het. Hy sterf egter in 1966 saam met sy medevlieënier, Charles Bassett, in 'n NASA opleidingsvliegtuig by die McDonnell vliegtuigfabriek in St. Louis, Missouri. Hulle moes twee weke se opleiding in ruimterendezvous hier ondergaan.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]