Elsie Randolph

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Elsie Randolph
Geboorte (1904-12-09)9 Desember 1904
Nasionaliteit Engels
Sterfte 15 Oktober 1982 (op 77)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elsie Randolph (9 Desember 1904 – 15 Oktober 1982) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente East of Shanghai (1931), This'll Make You Whistle (1936), Larceny Street (1937), en Frenzy (1972).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1931: East of Shanghai
  • 1932: Brother Alfred
  • 1932: Life Goes On
  • 1933: Yes, Mr. Brown
  • 1933: Night of the Garter
  • 1933: That's a Good Girl
  • 1936: This'll Make You Whistle
  • 1937: Larceny Street
  • 1951: Cheer the Brave
  • 1968: Riders in the Sky
  • 1972: Frenzy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: Waiting for ITMA

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]